Word die sitrus boere wat water uit die Olifantsrivier pomp voordat die water in die Clanwilliam-dam vloei gemonitor? ‘n Paar jaar gelede was dit dit hoog op die agenda, maar dit lyk nie of iets daaraan gedoen is nie. Is dit nie die verantwoordelikheid van Dept. Waterwese nie? Word keervalle wat in die rivier gestoot is, nog deur die Dept Omgewingsake met hommeltuie ge-inspekteer?